Jennifer O'Neill

Jennifer O'Neill
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Februarie 1948 (1948-02-20)
Rio de Janeiro, RJ, Brasilië
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1968–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer O'Neill (gebore 20 Februarie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Rio Lobo (1970), Summer of '42 (1971), A Force of One (1979), en Scanners (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy